‘N FEES VIR ALMAL!

Lagbuie en Wonderstorms #KOMEDIE

How to End Racism by Chester Missing 

Venue: Tent-aktief
Datum en tyd: 28 April 16:30
Tydsduur: 70 min
Prys: Gratis

Chester Missing has interviewed most of South Africa’s political elite and has held a number of regular radio and TV slots. He even wrote an award-winning book. In his most confrontational work to date, Koch allows his puppet Chester to turn on him and ask tough, confrontational questions about race. With a master’s degree in social anthropology, Koch says the show is a fun and silly way for people to interrogate racial issues

How to End Racism by Chester Missing

Venue: Tent-aktief
Datum en tyd: 28 April 16:30
Tydsduur: 70 min
Prys: Gratis

Chester Missing has interviewed most of South Africa’s political elite and has held a number of regular radio and TV slots. He even wrote an award-winning book. In his most confrontational work to date, Koch allows his puppet Chester to turn on him and ask tough, confrontational questions about race. With a master’s degree in social anthropology, Koch says the show is a fun and silly way for people to interrogate racial issues.

Mariette Loubser en Wayne McKay

Venue: Tent-aktief

Datum en tyd: 1 Mei 20:15

Tydsduur: 40 min

Prys: Gratis

Begin jou naweek op ’n vrolike noot met twee van ons voorste stand-ups. Mariette Loubser, een van slegs ’n handvol vroulike Afrikaanse komediante, gaan jou laat dubbeld vou. Daarna maak die bekende Kaapse komediant en akteur, Wayne McKay, doodseker almal gaan met ’n groot glimlag huis toe.

Melt Sieberhagen en Alfred Adriaan

Venue: Tent-aktief

Datum en tyd: 2 Mei 20:15

Tydsduur: 40 min

Prys: Gratis

Die fees is amper verby, maar jy het nog lank nie klaar gelag nie. Vanaand is die uitgesproke en supersnaakse Melt Sieberhagen aan die beurt. En saam met hom, Alfred Adriaan, die boorling van Hankey mense al in New York laat skater het.

Wayne McKay en Melt Sieberhagen

Venue: Tent-aktief

Datum en tyd: 30 April 20:15

Tydsduur: 40 min

Prys: Gratis

Daar is geen lekkerder manier om jou feesdag af te sluit as in die geselskap van twee top-komediante nie. Vanaand is Wayne McKay, die gewilde Kaapse akteur, radio- en TV-persoonlikheid, eerste aan die beurt. Wayne word gevolg deur Melt Sieberhagen, die ernstige grapjas en lighartige filosoof wat jy in die Oscar-benoemde District 9 gesien het.

Die Kaapse dokter ruk-en-rol: #MUSIEK 

The Pedestrians

With Simon Van Harte (bass), Bradley Prince (lead guitar), Jordan Simons (keyboard), Keanu Harker (lead vocal, guitar) and Matthew Fischer (drums)

Venue: Tent-aktief

Date and time: 28 April 21:30

Duration: 60 min

Price: Free

The Pedestrians won the Suidoosterfees 2015 Talent Search Competition. This Cape Town-based pop and jazz band will be playing popular audience favourites, as well as original tracks. Come listen why they are so highly regarded.

The Stager Rangers

Met Braeden Buys, Matthew van Niekerk, Jumaine M. Hansen, Kyra Swarts, Siobhan Taljaard en Cara van der Merwe

Vervaardiger: The Stage Performing Arts Studio

Regie en kostuums: Yolande Rabe

Klankbaan, musiek: Pieter van Helslandt

Verhoogbestuur: Marika van Heerden

Venue: Tent-aktief

Datum en tyd: 29 April 20:15

Tydsduur: 60 min

Geen o/12 T

Prys: Gratis

Die Stager Rangers skep unieke tonele in die oomblik. Dié geselskap het improvisasieteater tot ’n vlymskerp komiese kunsvorm verfyn. Gehore dwarsoor die wêreld is al deur hul talent meegevoer. Elke optrede is ’n volkome verrassing.

Tribal Echo Trio

Venue: Tent-aktief

Datum en tyd: 27 April 21:00

Tydsduur: 60 min

Prys: Gratis

Frazer en Deniel Barry is lede van die gewilde Tribal Echo. Die groep het in 2017 uitsonderlik presteer toe hulle onder SA’s Got Talent se top 21 beland het. Onlangs is Frazer is aangewys as mentor vir die Jakes Gerwel Stigting se liriekskryfprojek wat in samewerking met die Suidoosterfees aangebied word. Frazer, wat feesgangers met sy sangstem gaan betower, word bygestaan deur Deniel Barry (tromme) en Earl Witbooi (kitaar).

Dit huil, dit suis, dit loei #JAZZ 

Adamu

In collaboration with the Cape Town Music Academy (CTMA)

Venue: Tent-aktief

Date and time: 1 May 21:15

Duration: 60 min

Price: Free

Adamu’s sets range from high-energy kwasa kwasa and afro-beat, to gentle jazz and African ‘world’ music. This versatile performer has shared stages with African giants like Manu Dibango and Salif Keita, and has supported Crosby, Stills and Nash on tour.

Hassan Adas

Date and time: 2 May 21:15

Duration: 60 min

Price: Free 

The focus of this project is to blend original African rhythms and sounds that people can listen and dance to. It originated during recordings and performances with various musicians from around the globe. John Hassan has played over the years with artists like Miriam Makeba, Stimela, Hugh Masekela and Brenda Fassie.

Internasionale Jazzdag-jeugvieringe

In samewerking met Cape Town Music Academy (CTMA)

Venue: Tent-aktief

Datum en tyd: 30 April en 1 Mei 14:00

Tydsduur: 180 min

Prys: Gratis

Nina Simone het gesê: “Jazz is not just music, it is a way of life, it is a way of being, a way of thinking.” Die verhaal van jazz is geskryf in die soeke na menswaardigheid, demokrasie en burgerregte. Dit het die stryd teen diskriminasie en rassisme versterk. UNESCO glo in die invloed van jazz as ’n krag vir vrede, dialoog en wedersydse begrip. As deel van die 2020 Internasionale Jazzdag bied die Suidoosterfees, in samewerking met die Cape Town Music Academy, aan skoliere en jong mense die geleentheid om musiek te maak, daarna te kom luister en die genre in ’n multi-kulturele omgewing te vier.

Internasionale Jazzdag-vieringe

Muneeb Hermans Quartet 

In collaboration with the Cape Town Music Academy (CTMA)

With: Blake Hellaby, Sibusiso Matsimela & Kurt Bowers

Venue: Tent-aktief

Date and time: 30 April 21:15

Duration: 60 min

Price: Free

Trumpeter Muneeb Hermans started his musical journey with the Cape minstrel fraternity. He later studied Jazz Performance at the University of Cape Town, and he now is a regular feature in the Cape Town jazz scene. Composer, songwriter and producer Blake Hellaby was part of The Standard Bank Schools’ Big Band, as well as The Miagi Youth Orchestra. He is also the pianist for the South African musical, King Kong – The Jazz Opera.

Tumi Pheko & Way of the Light

Date and time: 29 April 21:15

Duration: 50 min

Price: Free 

Up and coming trumpet and flugelhorn player, Tumi Pheko, brings a fresh, modern twist to the contemporary local music scene. Tumi, who studied at Fort Hare University, believes that music is about concepts, philosophy and soul.

Nuwe talent het ingewaai

Skywalker

With: Tyler Japhta, Geago Sheldon, Qhama Mthambeka, Victoria Van Wyk, Chloe Payne, Cleo Anne Petersen, Tarren Lee Kerridge, Amila Majikijda, Aiden Prince, Duwayne Mentoor, Mudjaeel Domingo, Siyabulela Keti

Singers: Bradwyn Adams, Yamkela Fatyi, Rhys Davids, Zimmerio Filander, Aiden Prince, Tamia Davids, Nickayla Mouton, Hailey Kennel, Colleen Flips, Robyn Reid

Band: Charles Louw (Director), Monray George (keyboard), Marc Jacobs (keyboard), Anrique Van Wyk (drums), Neaton Adams (bass guitar); Paul Smith

Dancers:  Chloe Schroeder; Ashika Ishmael; Ghalieka Isaacs; Zanele Mketsu; Inathi Kilawushe; Zintle Mgengwama; Anushka Seconds; Charne Bailey; Leanel Hartnick; Suan Mokhalali; Telvin Josephs; Junaid Fortuin; Engiano Fortuin; Aimsley Fortuin; Gershwin Johnson;

Jugglers and Unicyclists: Simamkele Foji, Iviwe Magqabi, Rorisang Hlitana,Duma Mqoki

Script: Beulah Kleinveldt

Directed: Teba Shumba

Venue: NATi Arena

Date and time: 2 Mei 16:30

Duration: 60 min

Price: Free

Upon Shaun Killian’s release from the Bergsig Juvenile Detention Centre, he recalls the fateful events that led to his incarceration. The 17-year old writer and musician, known as “Skywalker”, has to face demons from the past. His father James, ousted by Shaun’s mother, pursues reconciliation with the son he hasn’t seen for seven years. A gripping story that exposes the stark reality of domestic violence, choice and consequence.

Talentsoektog

Ondersteun deur Sanlam

In samewerking met Cape Music Institute, The Stage Performing Arts Studio en Dance for All

Venue: Tent-aktief

Datum en tyd: 2 Mei 12:00

Tydsduur: 150 min

Prys: Gratis

Ons talentsoektog-projek gee vir talentvolle jong mense ’n vastrapplek in die vermaakbedryf. Vanjaar is sewe uitdunrondtes in die Wes-Kaap gehou – vir die eerste keer ook in die Overberg op Bredasdorp. Op 28 Maart om 12:00 spook 25 kandidate in sang, dans en drama dit by die V&A Waterfront uit vir een van 11 plekke in die finale rondte op 2 Mei tydens die fees by Artscape. ’n Wenner in die dans-kategorie ontvang ’n beurs van Dance For All vir ’n jaar se opleiding.

Van nerens tot erens

Venue: Tent-aktief

Datum en tyd: 2 Mei 15:00

Tydsduur: 60 min

Prys: Gratis 

Die Wes-Kaapse Departement van Kultuursake en Sport se MOD-program gee talentvolle skoliere die kans om deur massa deelname geleenthede aan te gryp wat deure vir hulle oopmaak. Leerders wat tans deel van die program is, asook dié wat opleiding en slypskole in musiek, dans en drama deurloop het, wys vir feesgangers wat in hulle steek. Kom aanskou en geniet die vrug van maande, selfs jare, se oefening en harde werk. Ons talentvolle jeug sal jou verstom met hul vaardighede.

Woorde wat woed

Ondersteun deur NATi en Jakes Gerwel Stigting

Venue: Tent-aktief

Datum en tyd: 28 April 14:30, 29 April 13:00

Tydsduur: 50 min

Prys: Gratis

In hierdie uurlange aanbieding word ons skoolgaande feesgangers meegevoer deur ’n opwindende uitbeelding en interpretasie van voorgeskrewe gedigte. Leerders word ver uit die klaskamer weggevoer op ’n kreatiewe verbeeldingstog met poësie en woordkuns van die hoogste gehalte.

Suidooster-Kuier-Swaai

In samewerking met kykNET, Suidooster, Kuier, City Lodge Hotel Group en Dance for All

28 April 18:00 – Zumba

29 April 18:00 – Salsa

30 April 18:00 – Lyndans

1 Mei 18:00 – Hip-hop

2 Mei 18:00 – Ballroom

Venue: Tent-aktief

Tydsduur: 90 min

Prys: Gratis

Kom swaai, draai en dwarrel saam met ons! Trek elke dag jou dansskoene aan en kom leer die verskillende dansstyle by ons. Dance for All voorsien studente-assistente vir dié wat met twee linkervoete gebore is. Wees ook op die uitkyk vir ’n bekende sepiester wat dalk langs jou verbydans. Oranjerivier Kelder sal elke sessie afsluit met ’n glasie bederf. City Lodge-hotelgroep deel ook daagliks waardevolle pryse uit.

Suidooster-sterre by die Suidoosterfees

Venue: Tent-aktief

Datum en tyd: 2 Mei 11:00

Tydsduur: 30 min

Prys: Gratis

Kom kuier saam met jou gunsteling-sepiesterre by die Suidoosterfees. Gebruik die kans om hulle uit te vra oor die dinge waaroor jy nog altyd wonder. Hoe werk dit agter die skerms van ’n sepie? Wat behels toneelspel alles? Is daar ooreenkomste tussen hulle en hulle karakter? En natuurlik kan jy ’n foto of twee saam met hulle neem.