‘N FEES VIR ALMAL!

MUSIEK 

Ligte Musiek, Jazz en Musiekteater

Die Begrafnis

Met Leatitia Solomons, Japie Solomons, Christy Ann Julies
Musiek: Hinrich Isaacs
Skrywer en regisseur: Leatitia Solomons
Musiekregisseur: Timothy Swarts
Taal: Afr
Venue: kykNET Teater
Datum en tyd: 27 April 10:00
Tydsduur: 60 min
Prys: R120 | R80

Mathilda wil graag glo dat begrafnisse families bymekaarbring, maar die teendeel blyk eerder waar te wees. Ons almal moet eendag doodgaan, maar watter agendas borrel na die oppervlak wanneer ons naasbestaandes finaal kom afskeid neem? Moenie dié skreeusnaakse besinning oor lewe en dood misloop nie!

Kyle Shepherd en die KFJO – uitvoering van Fiela se Kind-klankbaan

Met Kyle Shepherd en die Kaapse Filharmoniese Jeugorkes o.l.v. Brandon Phillips
Venue: Operahuis
Datum en tyd: 27 April 20:15
Tydsduur: 70 min
Prys: R120 | R100 | R80

Fiela se kind is een van die aangrypendste stories uit Suid-Afrikaanse bodem. Met die jongste rolprentweergawe is daar opnuut opwinding in die lug. Kyle Shepherd is die man agter die trefferfilm se klankbaan. Kom luister hoe Kyle en Kaapstad se filharmoniese jeugorkes dit uitvoer. ’n Eenmalige geleentheid wat jy nie durf misloop nie!

Kyle Shepherd en die KFJO – uitvoering van Fiela se kind-klankbaan

Met Kyle Shepherd en die Kaapse Filharmoniese Jeugorkes o.l.v. Brandon Phillips
Venue: Operahuis
Datum en tyd: 27 April 20:15
Tydsduur: 70 min
Prys: R120 | R100 | R80

Fiela se kind is een van die aangrypendste stories uit Suid-Afrikaanse bodem. Met die jongste rolprentweergawe is daar opnuut opwinding in die lug. Kyle Shepherd is die man agter die trefferfilm se klankbaan. Kom luister hoe Kyle en Kaapstad se filharmoniese jeugorkes dit uitvoer. ’n Eenmalige geleentheid wat jy nie durf misloop nie!

Once on This Island

Winner of the 2018 Tony Award for Best Revival of a Musical

With: Students of Northlink College
Director: Kobus Hanekom
Musical Director: Camillo Lombard
Book and Lyrics: Lynn Ahrens
Music: Stephen Flaherty
Language: Eng
Venue: kykNET Teater
Date and time: 28 en 29 April 20:00
Duration: 90 min
Price: R120 | R80

A peasant girl who was magically saved from a flood by the gods when she was a child, falls in love with a grand home. This is her destiny: to be in love with a man who, as a child, was promised to another girl. Her burning love conquers when she dies and is resurrected as a tree.

Once on This Island

Winner of the 2018 Tony Awards for Best Revival of a Musical.

With: Students of Northlink College
Director: Kobus Hanekom
Musical Director: Camillo Lombard
Book and Lyrics: Lynn Ahrens
Music: Stephen Flaherty
Language: Eng
Venue: kykNET Teater
Date and time: 28 en 29 April 20:00
Duration: 90 min
Price: R120 | R80

A peasant girl who was magically saved from a flood by the gods when she was a child, falls in love with a grand home. This is her destiny: to be in love with a man who, as a child, was promised to another girl. Her burning love conquers when she dies and is resurrected as a tree.

Smeltkroes

Ondersteun deur NATi en RSG
Met Luna Paige, Ramon Alexander, Frazer Barry, Devonecia Swartz, Breyten Treurnicht, Jolyn Phillips en Shirmoney Rhode
Orkes: Annemie Nel, Chadleigh Gowar, Bradley Prince, Muneeb Hermans
Regisseur: Nicole Holm
Vervaardiger: Iluminar Productions
Musiek: Luna Paige, Ramon Alexander, Frazer Barry, Jolyn Phillips, Anton Goosen, Kaapse volksmusiek
Gedigte en kortverhale: Dana Snyman, Catherine Willemse, ID du Plessis, Pieter Odendaal, Nathan Trantraal, Jolyn Phillips, Shirmoney Rhode, Gareiyah Fredericks en Diana Ferrus
Teks: Luna Paige
Taal: Afr
Venue: kykNET Teater
Datum en tyd: 2 Mei 15:30
Tydsduur: 90 min
Prys: R120 | R80

Kaapse Afrikaanssprekendes se wortels spruit van oraloor. In dié smeltkroes van stories uit Afrika, Europa en die Verre-Ooste word lied, verhaal en woord saamgegooi om te wys dat ons almal aan mekaar verbind is. Maak nie saak hoe die dice vir jou geval het nie – Afrikaans sing in ’n duisend stemme, en dis oukei!

Klasiek, Opera en Operette

The Elixir of Love

Ondersteun deur Fine Music Radio
Vervaardiger: AGL Opera
Met: Leah Gunter, Given Nkosi, Raimondo van Staden-Slabbert, Conroy Scott, Ané Pretorius
Teks: G. Donizetti en J. M van Staden-Slabbert
Artistieke direksie: Johannes van Staden-Slabbert
Musikale regie: Albie van Schalkwyk
Venue: Operahuis
Taal: Eng, Afr
Datum en tyd: 2 Mei 14:00
Tydsduur: 90 min
Prys: R120 |R100 | R80

Nemorino, ’n arm plattelandse jongman, is smoorverlief op die welgestelde Adina. Sy verwerp egter sy liefdesverklarings. Maar dan help die ou kwaksalwer, dokter Dulcamara, hom om ’n liefdesdrankie vir Adina aanmekaar te slaan. Adina blyk immuun teen die drankie te wees en staan op die punt om met die arrogante sersant Belcore te trou. Adina besef einde ten laaste dat haar hart wel aan Nemorino behoort, en die ou kwak is trots dat sy liefdesdrankie werk!

ATKV/Rapport-Harmonie-koorkompetisie

Koördineerder: Niël Rademan
Beoordelaars: Hennie Loock, Lizl Gaffley, Charles Banjatwa, Otto van der Walt
Taal: Afr
Venue: Operahuis
Datum en tyd: 1 Mei 10:00
Tydsduur: 300 min
Prys: Gratis

Dié kompetisie is in die lewe geroep vir nie-professionele kore in die Wes-Kaap. Kore en sanggroepe kom van oraloor om hul talent ten toon te stel – die Karoo, Swartland, Boland en Kaap. Hierdie inisiatief help ontwikkel koormusiek en ondersteun deelnemers wat nie toegang tot professionele leiding het nie. Slypskole deur gesoute musici verseker klanke in perfekte harmonie wat glans aan ons fees verleen.

ATKV Koorgala

Ondersteun deur die ATKV

Met: US Jazz band, die Libertas Koor olv. Johan de Villiers en Minette du Toit Pearce
Samesteller: Niël Rademan
Taal: Afr
Venue: Operahuis
Datum en tyd: 1 Mei 18:00
Tydsduur: 120 min
Prys: R100 | R60

Die ATKV-Koorgala is ’n instelling by die fees en gewis ’n programhoogtepunt. Vanjaar trek ons weer ’n haas uit die hoed wanneer die wenkore saam met die US Jazz Band en vorige wenners van die land se grootste jaarlikse instrumentale klassieke musiekkompetisie (ATKV-Muziq) en die klassieke sangkompetisie (ATKV-Musiqanto) optree. ’n Luisterryke fees van musikale sameklank!

Landscapes for Guitar

With Nina Fourie-Gouws (kitaar), Gerard Seymour (kunstenaar), Che Adams (Flamenco-danser), Brent January, Damian Christians en Marius Otto (kitaar)
Taal: Eng
Venue: Nati Arena
Datum en tyd: 3 Mei 15:00
Tydsduur: 60 min
Prys: R120

A spectacular production combining dramatic art animation with music that evokes awe-inspiring landscapes. Top talents join forces to produce a unique festival experience: Concert guitarist Nina Fourie-Gouws, award-winning animator Gerard Seymour, acclaimed flamenco dancer Che Adams, and the celebrated Stellenbosch Conservatorium Guitar Quartet. Ready your senses for a multifaceted musical journey through time and space, from pastoral landscapes and bustling streets to majestic cathedrals and haunted houses.

Extravaganza

Jeremy and Friends

With Cindy-Ann Abrahams, Shaun Klaasen, Robyn Maree and Jeremy Quickfall
Director and Musical Director: Jeremy Quickfall
Choreographer: Shaun Klaasen
Language: Afr, Eng
PG
Venue: Nati Arena
Date and time: 3 Mei 12:30
Duration: 80 min
Price: R120

A pianist, a lyric soprano, a tap dancer and a belter of note present a programme that criss-crosses effortlessly through a number of genres – and across five octaves! Take a seat in their living room and listen to their heart-wrenching and humorous stories in a programme of musical variety.

Kaapsentriek

Met: Die Heuwels Fantasties, Tarryn Lamb, Arno Carstens, Middelvinger, Fred + Vegas, Jack Parow, Early B en Shannel Ebrahim
Orkes: Hiram Koopman (Sax), Sheldon Yoko (Dromme), Frank Freeman (Guitar), Darren Petersen (Perkussie), Kyle Petersen (Klavier) en Fred den Hartog (Baskitaar)
Taal: Afr, Eng
Venue: Operahuis
Datum en tyd: 2 Mei 20:15
Tydsduur: 80 min
Prys: R130

Kaapsentriek vier die alternatiewe kant van die taalspektrum.n Verskeidenheid kunstenaars wat dikwels koppe bymekaarsit by Fred den Hartog se ateljee in Harringtonstraat, bring ou én splinternuwe loslit-treffers na die verhoog.n Wonderlike ensemble-orkes begelei staatmakers soos Die Heuwels Fantasties, Tarryn Lamb, Jack Parow, Early B, Middelvinger, Hunter Kennedy, asook Fred en Vegas by dié spesiale geleentheid. Virn unieke, eksentrieke en kaapsentriese ervaring, bespreek sommer nou!

Kaapsentriek

Met Die Heuwels Fantasties, Tarryn Lamb, Arno Carstent, Middelvinger, Fred & Vegas, Jack Parow, Early B en Shannel Ebrahim
Orkes: Hiram Koopman (saksofoon),
Venue: Operahuis
Datum en tyd: 2 Mei 20:15
Tydsduur: 80 min
Prys: R130

Kaapsentriek vier die alternatiewe kant van die taalspektrum. ’n Verskeidenheid kunstenaars wat dikwels koppe bymekaarsit by Fred Den Hartog se ateljee in Harringtonstraat, bring ou én splinternuwe loslit-treffers na die verhoog. ’n Wonderlike ensemble-orkes begelei staatmakers soos Die Heuwels Fantasties, Tarryn Lamb, Jack Parow, Early B, Middelvinger, Hunter Kennedy, asook Fred en Vegas by dié spesiale geleentheid. Vir ’n unieke, eksentrieke en kaapsentriese ervaring, bespreek sommer nou!

Rymklets-Republiek: Room & Drome

Met Jerome Rex (Mr Rex), Vito Heyn (Vito), Marvin Van Wyk (CREAM), Jason Frazer (Jbux), Frazer Barry, Charlton Davids (BreiMasjien), Keenan Martin (Kay Kinetic), Kyle Jones (K-Rhyme), Lee Fortuin (Chase Lutron) en Earl Swartz (Early B)
Regisseur: Arthur Price
Musikale regisseur: Frazer Barry
Choreograaf: Edwina Price
Taal: Afr
Venue: Operahuis
Datum en tyd: 29 April 20:15
Tydsduur: 90 min
Prys: R120 | R100 | R80

Spesiaal vir feesgangers met attitude! Klipharde Afrikaanse hip-hop wat die beste van die beste rymkletsers op een verhoog saambring. Die Room: Vito (Nama-klets), Jerome Rex (hip-hop soul), CREAM (boom-bap), J-bux (Veelsydig) en Frazer Barry (eklekties). Hulle kom te staan teen die konings van die ondergrond, die Dromers: BreiMasjien (Worcester), Kay Kinetic (Paarl) en K-Rhyme (Delft).

The Variety Show that Skriks vir Niks

Met Gary Naidoo en vele ander
Regisseur: Rafiek Mammon
Taal: Afr
Venue: Operahuis
Datum en tyd: 3 Mei 14:00
Tydsduur: 90 min
Prys: R130

Vermaak uit die boonste rakke! ’n Show wat die verhoog in ligte laaie laat opgaan met skreeusnaakse komedie en ‘n jol soos net die Kaap kan gooi. Stel jou voor: verskeie kunstenaars en al jou gunstelingliedjies vanaf die 1960s tot nou. Met Gary Naidoo in die hoofrol en Rafiek Mammon in die regisseurstoel.