‘N FEES VIR ALMAL!

Fluweelkamer

A Night at the Musicals

Met Lynelle Kenned (sopraan), Niël Rademan (bariton) en Lucas Heinen (klavier)
Taal: Afr, Eng
Venue: Fluweelkamer
Datum en tyd: 29 April 18:30
Tydsduur: 70 min
Prys: R120

In dié produksie wat jou wegvoer na die wonderwêreld van die musical, wissel gesoute musici soomloos tussen klassieke en ligter style. Kom gee jou oor aan ’n wêreld van hartstog, verlies, blymoed en liefde. En onthou: Love changes everything!

Shirley Bassey – Diamonds are Forever

Met Anna Davel en Jaconell Mouton (klavier)
Musiekregie: Jaconell Mouton
Regie en vervaardiger: Anna Davel
Taal: Afr, Eng
Venue: Fluweelkamer
Datum en tyd: 27 April 17:30
Tydsduur: 75 min
Prys: R120

’n Viering van Shirley Bassey se ongelooflike talent. SAMA-wenner Anna Davel sing van die grootste treffers uit die veelsydige, sielvolle Bassey se repertoire, en ook van haar eie gunstelinge. Met Ghoema-wenner Jaconell Mouton op die klavier, word bekende liedjies in ’n nuwe musikale baadjie uitgedos. Maak jou gereed vir treffers soos ‘Big Spender’, ‘I am what I am’ en baie meer.

Buenos Afrika

Met Silvia Otero (stem), Leon Oosthuizen (akkordeon, stem), Alberto Otero (kitaar), Natasha Otero (tjello), Skhumbuzo Mhlauli (dromme en perkussie), Valeria Otero (dans) en Ayal Belling (dans)
Regie en musikale regie: Leon Oosthuizen en Alberto Otero
Taal: Afr, Eng, Spaans
Venue: Fluweelkamer
Datum en tyd: 3 Mei 11:00
Tydsduur: 60 min
Prys: R120

Buenos Afrika (‘Goeie Afrika’) delf terug na die ontstaan van die tango in die 1880’s aan die grens van Argentinië en Uruguay toe ’n smeltkroes van kulture uit die Amerikas, Europa en Afrika bymekaargekom het in dans, sang en musiek. Die produksie se Latynse hartklop voer jou mee op wieke van verlange, nostalgie, weemoed en passie.

Corneil Muller

Met Corneil Muller en Lucas Heinen (klavier en trekklavier)
Taal: Afr, Eng
Venue: Fluweelkamer
Datum en tyd: 1 Mei 17:00
Tydsduur: 60 min
Prys: R120

Muller se musikale kragtoer kombineer stem en tjello op ’n manier wat die hartsnare roer. Met Lucas Heinen op die klavier is musikale betowering gewaarborg. Muller het uitgeblink in The Voice South Africa en het al ’n verhoog gedeel met van die bekendste name in die bedryf.

Così fan Tutte Alla Breve

Teks: Mozart en J.M. van Staden-Slabbert
Regie: J.M. van Staden-Slabbert
Musikale regie: Lisa Engelbrecht
Taal: Eng, Italiaans
Venue: Fluweelkamer
Datum en tyd: 28 April 19:00
Tydsduur: 90 min
Prys: R120

Così fan Tutte speel af in ’n dameskroeg aan die Weskus. Die emosionele toewyding van vier geliefdes word uitgedaag deur die kroegman, Don Alfonso, wat vroue wantrou as dit by liefde kom. Terwyl gehoorlede hul skemerkelkies geniet, word hulle beoordelaars van die geliefde paartjies – Fiordiligi en Guglielmo en Dorabella en Ferrando – se sienings. ’n Aangrypende verhaal wat die betekenis van ‘ware liefde’ bevraagteken.

Kroeskop

Met Braeden Buys en Jumaine M. Hansen
Teks: Braeden Buys en Jumaine M. Hansen
Regie: Yolande Rabe
Vervaardiger: The Stage Performing Arts Studio
Verhoogbestuurder: Matthew van Niekerk
Taal: Afr
Venue: Fluweelkamer
Datum en tyd: 1 Mei 13:00
Tydsduur: 60 min
Prys: R120

Nadat die tweeling, Marlon en Nolan Kroeskop, se pa afsterf, is die vraag: Wie gaan nou die familie-besigheid, Kroeskop Fisheries, oorneem? Marlon met sy kennis van die vis-industrie of Nolan met sy sertifikaat in Viskunde? In Kraaifontein gons almal hieroor – van hul ontvangsdame Shameega, tot die shampoo girl Soovuila! Dié produksie gaan jou laat skaterlag.

Swan Song

Met Buhle Ngaba
Teks: Buhle Ngaba
Regisseur en musiekregisseur: Ilana Cilliers
Vervaardiger: Maru Factory (Pty) Ltd
Choreograaf: Shaun Oelf
Stelontwerp: Ilana Cilliers, Amy Rusch (art: spine and wings)
Taal: Afr, Eng, Noord-Sotho, Tswana
Geen o/13 T
Venue: Fluweelkamer
Datum en tyd: 27 April 14:30
Tydsduur: 45 min
Prys: R120

Volgens ’n oeroue bygeloof begin swane sing net voor hulle sterf. Dié multi-dissiplinêre produksie volg die weë van ’n jong meisie met ’n gevleuelde bladbeen in haar stryd om in te pas terwyl sy worstel met verlies, identiteit en die soektog na liefde. Die KKNK het die produksie, geskryf toe Buhle Ngaba by die Royal Shakespeare Company was, met twee Kannas bekroon.

The Unity Band

In samewerking met Cape Town Music Academy
Met Lumanyano ‘Unity’ Mzi, Stephen de Souza, Lonwabo Mafani, Dylan Fine, Lilavan Gangen, Thandeka Dladla, Ofentse Moshwetsi, Marco Maritz
Taal: Eng
Venue: Fluweelkamer
Datum en tyd: 30 April 18:30
Tydsduur: 60 min
Prys: R120

Nog ’n spesiale jazzdag-viering! Suid-Afrika se townships is die geboorteplek van ons eie unieke jazzklanke. The Unity Band het ’n uitstekende reputasie opgebou sedert die bekendstelling van hul debuutalbum Fabric. By die fees bring hulle ’n kontemporêre Suid-Afrikaanse waai(b) met verskeie invloede, onder meer jazz, hip-hop, salsa en funk. ’n Gesogte groep wat nog diep spore in die plaaslike musiekbedryf gaan trap.