‘N FEES VIR ALMAL!

Vier vrae aan Anroux Marais

Suidoosterfees het opgevang met Anroux Marais, Wes-Kaapse LUR vir Sport en Kultuur. 1. Suidooster-Kuier-Swaai vind saans tydens die fees plaas. Elke aand is daar ’n ander genre en ’n ander Suidooster-akteur wat saam met feesgangers dans, met groot pryse op die spel....
Philip Rademeyer oor Opdrifsel

Philip Rademeyer oor Opdrifsel

Drie vrae aan Philip Rademeyer oor Opdrifsel. 1. Waar kom jou inspirasie vir Opdrifsel vandaan? Ek is deur NATi genader om ‘n teks te skryf oor ouers wat ‘n kind deur selfdood verloor. Ek het navorsing gedoen oor die rouproses, en natuurlik ook gedink aan voorbeelde...

Vyf vrae aan Rafiek Mammon

Was die pad wat jy saam met ons jong sterre gestap het inspirerend? Tot dusver was die pad nie net met rose besaai nie. Daar is natuurlik die spreekwoordelike vuurtjie wat uitgesit moet word. En dankie tog vir die vuurtjie of drie, anders is daar geen inspirasie of...