‘N FEES VIR ALMAL!

SUIDOOSTERFEES INRYTEATER BY kykNET ATLANTIC STUDIOS

Lus vir ’n aandjie uit? Bespreek nou jou Suidoosterfees-inryteaterkaartjie Die Suidoosterfees en Atlantic Studio’s laat die klassieke inryteater herleef. Van 4 tot 15 November 2020 word feesproduksies in ’n splinternuwe baadjie geklee, en kan groter gehore vanuit die...

Catchup with Smile FM’s Lois O’Brien

Smile FM is a media partner of Suidoosterfees. We chatted with Lois O’Brien, the station’s managing director. How did you end up in radio? Having spent my entire career working in the creative environment, first in the advertising industry then in...

Suidoosterfees vier Nelson Mandeladag met spesiale musiekvideo

Die Suidoosterfees en die Jakes Gerwel Stigting vier Nelson Mandeladag vanjaar met ’n spesiale projek. In samewerking met die CTMA (Cape Town Music Academy) en Die Burger stel die fees op 18 Julie 2020 ’n musiekvideo bekend van ’n nuwe weergawe van Amanda Strydom se...

Vyf vrae aan Cornelia Faasen

Verduidelik asseblief hoe kunstenaars te werk moet gaan as hulle aansoek wil doen om NATi se ondersteuning vir produksie te kry? Dit wissel van jaar tot jaar.  Ons werk gedurig met nuwe siklusse en prosesse in samewerking en in konsultasie met die Feesteforum.  Vir...

Jill Levenberg oor Queenie-hulle

Vertel ons asseblief meer oor die rol wat jy in Queenie-hulle vertolk en watter uitdagings dit inhou. Queenie is ’n vrou wat op die straat bly, sy bly met ander hawelose mense op die trappe van die Goodhope-sentrum in Kaapstad. In haar vorige lewe was Queenie Miss...