‘N FEES VIR ALMAL!

Vyf vrae aan Cornelia Faasen

Verduidelik asseblief hoe kunstenaars te werk moet gaan as hulle aansoek wil doen om NATi se ondersteuning vir produksie te kry? Dit wissel van jaar tot jaar.  Ons werk gedurig met nuwe siklusse en prosesse in samewerking en in konsultasie met die Feesteforum.  Vir...

Jill Levenberg oor Queenie-hulle

Vertel ons asseblief meer oor die rol wat jy in Queenie-hulle vertolk en watter uitdagings dit inhou. Queenie is ’n vrou wat op die straat bly, sy bly met ander hawelose mense op die trappe van die Goodhope-sentrum in Kaapstad. In haar vorige lewe was Queenie Miss...

Vier vrae aan Anroux Marais

Suidoosterfees het opgevang met Anroux Marais, Wes-Kaapse LUR vir Sport en Kultuur. 1. Suidooster-Kuier-Swaai vind saans tydens die fees plaas. Elke aand is daar ’n ander genre en ’n ander Suidooster-akteur wat saam met feesgangers dans, met groot pryse op die spel....