‘N FEES VIR ALMAL!

NATi JONG STERRE

Ondersteun deur die Jakes Gerwel Stigting en Artscape

Opkomende kunstenaars word deur die uitnemende ontwikkelingsprojek bygestaan om hul voete in die teaterbedryf te vind. Die bekwame mentors, Amy Jeptha en Rafiek Mammon, het die talentvolle jongelinge gehelp om hul tekste af te rond en vir die verhoog te verwerk.

Die Al kind

Met: Jill Levenberg, Oscar Petersen, Jurgen McEwan en David Viviers
Regie: Sandra Temmingh
Teks: Herschelle Benjamin
Geen o/13 T
Venue: kykNET Atlantic Studios
Datum en tyd: 21 November 12:00
Tydsduur: 60 min
Prys: R50 

Die Al Kind vertel die verhaal van ’n gesin met ’n hardwerkende vrou wat as broodwinner die potte moet laat prut nadat haar man se werk deur die droogte in die streek geneem was. Hul enigste seun, ’n jong student wat studeer in Engeland, keer terug na sy tuisdorp en ouerhuis na jare. Wat gebeur as ouers al hul drome vir ’n beter lewe om hul geleerde kind.

Herschelle Benjamin het die Elizabeth MacLennan Internasionale beurs vir Teater aan die Universiteit van Edinburg ontvang.

Herschelle-Benjamin

Ek, Eva

Met: Wahnice du Toit, Robyn September, Brutney Singrew en Meggan-Lee Johnstone
Regie: Stephren Saayman
Teks: Stephren Saayman en die geselskap
Choreograaf & verhoogbestuurder: Wyatt Afrika
Venue: kykNET Atlantic Studios
Datum en tyd: 22 November 12:00
Tydsduur: 60 min
Prys: R50

In 2019 se DKES-dramafees wenproduksie word fisieke teater met ‘n lieflike petiese aanslag gekombineer. Wanneer Eva se oe oopgaan, is sy saam met die drie ander vroue in ‘n plek waar die slang hulle teister met leuens. Wie gaan voor die serpentyn swig? Soos wat maskers sak, word die donker waarheid oor uitdagings wat vroue kwesbaar maak, in die oopte gebring.

Stephren Saayman is ‘n boorling van Riversdal en maak vinnig opspraak as akteur en teatermaker.

Ek, Eva

Met: Wahnice du Toit, Robyn September, Brutney Singrew en Meggan-Lee Johnstone
Regie: Stephren Saayma
Teks: Stephren Saayman en die geselskap
Choreograaf & verhoogbestuurder: Wyatt Afrika
Venue: kykNET Atlantic Studios
Datum en tyd: 22 November 12:00
Tydsduur: 60 min
Prys: R50

In 2019 se DKES-dramafees wenproduksie word fisieke teater met ‘n lieflike poetiese aanslag gekombineer. Wanneer Eva se oe oopgaan, is sy saam met drie ander vroue in ‘n plek waar die slang hulle teister met leuens. Wie gaan voor die serpentyn swig? Soos wat die maskers sak, word die donker waarheid oor uitdagings wat vroue kwesbaar maak, in die oopte gebring.

Stephren Saayman is ‘n boorling van Riversdal en maak vinnig opspraak as akteur en teatermaker.

Jessie, die man en die maan

Met: Carlo Daniels 
Teks: Kanya Viljoen
Regie: Kanya Viljoen
Ontwerp: Kanya Viljoen
Venue: kykNET Atlantic Studios
Datum en tyd 21 November 15:30
Tydsduur: 60 min
Prys: R50

Van jongs af is Jessie oortuig die maan is ‘n plek van misterie en verwondering. En dit, glo hy, is die plek waar hy eintlik moet woon. Jessie se pa, AB, weet egter van sy seun se geboortedag af dat die kind swaar gaan dra aan die die droom. En keer op keer, sy lewe lank, moet hy sy kind aan die maan afstaan.

Kanya Viljoen is besig met ‘n meestersgraad in Teaterkunde en het al ‘n string toekennings ontvang.

Jessie, die man en die maan

Met: Carlo Daniels
Teks: Kanya Viljoen
Regie: Kanya Viljoen
Ontwerper: Kanya Viljoen
Venue: kykNET Atlantic Studios
Datum en tyd: 21 November 15:30
Tydsduur: 60 min
Prys: R50

Van jongs af is Jessie oortuig die maan is ‘n plek van misterie en verwondering. En dit, glo hy, is die plek waar hy eintlik moet woon. Jessie se pa, AB, weet egter van sy seun se geboortedag af dat die kind swaar gaan dra aan die droom. En keer op keer, sy lewel lank, moet hy sy kind aan die maan afstaan.

Kanya Viljoen is besig met ‘n meestergraad in Teaterkunde en het al ‘n string toekennings ontvang.

Kaap

Met Lee-Ann van Rooi en Faith Kinniar
Teks: Dianne Albertze
Regie: Dianne Albertze
Ontwerp: Dianne Albertze
Venue: kykNET Atlantic Studios
Datum en tyd 21 November 19:00
Tydsduur: 60 min
Prys: R50

Geen heilige koeie word in Kaap ontsien nie: ‘n Skrywer wort Kaap toe gestuu’ deur die Vrye Burgers Fees omme Cape Coloured storie te vitel. Sy storie ve’vleg met Angel, ‘n voo’malige Voelvry groupie en Faatiem, ‘n charming moeilikgeitmaker. ‘n Gevaa’like magspieletjie ontstaan wannee’ Faatiem en die skrywer in love raak. Kyk uit vir die Kaapse klopse, Kewpie en ‘Skipskop’ innie storie.

Dianne Albertze is ‘n boorling van Namakwaland en het ‘n Fleur du Cap-nominasie as mees belowende student op sy kerfstok.

Miela’s Box

Met: Zenobia Kloppers, Gary Naidoo & Liandé Valentyn
Regie: Rafiek Mammon
Teks: Tasneem Daniels
Venue: kykNET Atlantic Studios
Datum en tyd: 22 November 15:30
Tydsduur: 60 min
Price: R50

Daar is drama in die huishouding van die Hendrickse van Woodstovk. Miela, Salie en sy swanger vrou, Baby, stry oor wie die familiehuis moet erf. Baby en Salie het planne om die huis op te knap vir hul nageslag, maar Miela, die eintlike eienaar, kou vas aan nostalgiese herinneringe. ‘n Eg Kaapse drama wat feesgangers sal meevoer.

Tasneem Daniels is ‘n dramaturg, onderwyser en erfenisnavorser.

Miela’s Box

Met: Zenobia Kloppers, Gary Naidoo & Liandé Valentyn
Regie: Rafiek Mammon
Teks: Tasneem Daniels
Venue: kykNET Atlantic Studios
Datum en tyd: 22 November 15:30
Tydsduur: 60 min
Prys: R50

Daar is drama in die huishouding van die Hendrickse van Woodstock. Miela, Salie en swanger vrou, Baby, stry oor wie die familiehuis moet erf. Baby en Salie het planne om die huis op te knap vir hul nageslag, maar Miela, die eintlike eienaar, klou vas aan nostalgiese herinneringe. ‘n Eg Kaapse drama wat feesgangers sal meevoer.

Tasneem Daniels is ‘n dramaturg, onderwyser en erfenisnavorser.

Slim mense

Met: Charlene Le Roux, Stephren Saayman en Elmarie Johnson
Regie: Mercy Kannemeyer
Teks: Keanen Engel
Venue: kykNET Atlantic Studios
Datum en tyd: 22 November 19:00
Tydsduur: 60 min
Prys: R50

Cathy, die gelowige matriarg van ‘n Overbergse familie, se wereld stort stelselmatig in duie nadat sy met die bonatuurlike behep raak. Die effek wat trauma, geloof en die verlede op mense op, staan sentraal in Engel se stuk. Slim mense verken die situasie van weerloses wat nie die vermoe het om hulleself om te sien nie.

Keanan Engel kom van Bredasdorp en het ‘n honneursgraad in Drama- en Teaterstudie. Keanen is ook tans besig om ‘n Meestersgraad te voltooi aan die Universiteit van Stellenbosch.

Slim mense

Met: Charlene Le Roux, Stephren Saayman en Elmarie Johnson
Regie: Mercy Kannemeyer
Teks: Keanen Engel
Venue: kykNET Atlantic Studios
Datum en tyd: 22 November 19:00
Tydsduur: 60 min
Prys: R50

Cathy, die gelowige matriarg van ‘n Overbergse familie, se wereld stort stelselmatig in duie nadat sy met die bonatuurlike behep raak. Die effek wat trauma, geloof en die verlede op mense het, staan sentraal in Engel se stuk. Slim mense verken die situasie van weerloses wat nie die vermoe het om na hulleself om te sien nie.

Keanen Engel kom van Bredasdorp en het ‘n honneursgraad in Drama- en Teaterstudie. Keanen is ook tans besig om ‘n Meestersgraad te voltooi aan die Universiteit van Stellenbosch.