‘N FEES VIR ALMAL!

INRY TEATER

Francois van Coke en Early B

Ondersteun deur Netwerk24

Met: Francois van Coke, Jedd Kossew, Richard Onraet en Early B
Venue: Atlantic Film Studios
Datum en tyd: 4 November 12:00
Tydsduur: 80 min
Prys: R250 per voertuig (maksimum 2 persone), R300 per voertuig (maksimum 4 persone)

Suid-Afrika se grootste rocker en rymkletser saam op een verhoog! Francois van Coke, sinoniem met Afrikaanse rock, is welbekend as solokunstenaar en die dryfkrag agter Fokofpolisiekar en Van Coke Kartel. Saam met hom op die verhoog: Early B, die gewilde rymkletser wat soos ‘n masjiengeweer ryme met ongeëwenaarde klarigheid uitspoeg! ’n Musikale kragtoer deur twee formidabele talente wat jy nie durf misloop nie.

Klopse Jol!

Met: Loukmaam Adams, Emo Adams en die wenners van die Culture Shock-kompetisie (Maleier-koor en Klopse-groep), ondersteun deur ‘n tienstuk Big Band
Vervaardiger: Vicky Davis, met CTMA
Skepper en regisseur: Loukmaan Adams en Oddball Culture
Musikale regisseur: Schalk Joubert
Venue: Atlantic Film Studios
Datum en tyd: 11 en 12 November 20:00
Tydsduur: 70 min

’n Unieke inryteater-feesproduksie met Kaapstad se voorste kunstenaars wat die stad se ryke kultuurtradisies laat leef. David Kramer, Terry Fortune, Irma G en Boeta Armien Vardien was beoordelaars van die splinternuwe, opwindende Culture Shock-kompetisie vir Maleier- en Klopse-kore. Wenners van die kompetisie tree op saam met Loukmaan en Emo Adams. ’n Eg Kaapse ervaring wat musiekliefhebbers nie sommer sal vergeet nie.

Koortjies met Jonathan Rubain en vriende

Ondersteun deur kykNET

Met: Jonathan Rubain en die koortjies-orkes, Seuns van Sion, Micheala Andrews, David Jantjies, Marco Spaumer (Tim) en Theresa Sedras (Mrs J) van Suidooster
Venue: Atlantic Film Studios
Datum en tyd 08 November 20:00
Tydsduur: 100 min

Die gewilde Afrikaanse gospel-TV-reeks, Koortjies met Jonathan Rubain, is nou ’n Suidoosterfees-inryteaterproduksie! Jonathan Rubain, wat al die wêreld vol opgetree het met kunstenaars soos Kirk Whalum, betower feesgangers met bekende plaaslike musiekvriende soos Seuns van Sion, Micheala Andrews, Marco Spaumer (Tim) en Theresa Sedras (Mrs J) van kykNET se supergewilde sepie, Suidooster.

Lag My Kla’

Met Solomon Cupido, Rezah Forbes, Shimmy Isaacs, Schalk Bezuidenhout, Wayne McKay, Melt Sieberhagen, Alfred Adriaan en wenners van die Lag my kla-kompetisie
Vervaardiger: Erns Grundling
Venue: Atlantic Film Studios
Datum en tyd 05 November 20:00

Bekende grapjasse soos Schalk Bezuidenhout, Alfred Adriaan, Melt Sieberhagen en Wayne McKay het as mentors vir die Lag my kla’-kompetisie opgetree. Noou verskyn hulle op die verhoog met blinknuwe wenner-komediante. Feesgangers gaan poegaai wees van al die lag vir dié skreeusnaakse span by die Suidoosterfees @ Atlantic-inryteater. Kom geniet dié vrolike viering van die fees se suksesvolle sinergieprojek met Son en kykNET.

Lottering on Lockdown

Met: Marc Lottering
Regie: Anwar McKay
Venue: Atlantic Film Studios
Datum en tyd: 13 November 20:00
Tydsduur: 70 min
Price: R250 per voertuig (maksimum 2 persone), R300 per voertuig (maksimum 4 persone)

Vir hierdie vertoning bring Suid-Afrika se supergewilde komediant sy snaaksste stories uit twee aanlynvertonings, My fellow South Africans en Another One, byeen. En geen onderwerp bly onaangeraak nie. Maak jou gereed vir ’n skreeusnaakse blik op dinge soos Zoom-vergaderings en pa’s en ma’s wat hulle bloedjies skielik self by die huis moet onderrig.

PJ Powers in konsert met die Tygerberg Kinderkoor

Met: PJ Powers en die Tygerberg Kinderkoor o.l.v. Karina Erasmus, ondersteun deur die PJ Powers band: Tigger Reunert (kitaar), Schalk Joubert (baskitaar), Rollins Mankge (klawers) en Kevin Gibson (dromme)
Musikale regisseur: Tigger Reunert
Koorverwerking: JP de Villiers
Venue: Atlantic Film Studios
Datum en tyd: 14 November, 15 November 20:00
Tydsduur: 75 min
Prys: R250 per voertuig (maksimum 2 persone), R300 per voertuig (maksimum 4 persone)

PJ Powers, ’n Suid-Afrikaanse legende, snoer talente saam met die Tygerberg-kinderkoor om hierdie musiek-extravaganza na die feesverhoog te bring. PJ se onblusbare energie, tesame met die mooiste koorklanke en haar uitmuntende orkes, saamgestel uit van die land se top rock-musikante, gaan ’n onvergeetlike ervaring wees. Feesgangers kan uitsien na treffers soos Welcome to Africa, The right to learn, Jabulani, Sanbonani, Destiny, The world in union en Shosholoza.

The Variety show that Skriks vir Niks 

Met: Gary Naidoo, Riyaan Cornelius, Janine Cornelius en Cindy Gibbons
Regisseur: Rafiek Mammon
Venue: Atlantic Film Studios
Datum en tyd: 06 November, 07 November 20:00
Tydsduur: 90 min

Vermaak uit die boonste rakke! ’n Show wat die verhoog in ligte laaie laat opgaan met skreeusnaakse komedie en ’n jol soos net die Kaap kan gooi. Stel jou voor: verskeie kunstenaars en al jou gunstelingliedjies vanaf die 1960s tot nou. Met Gary Naidoo in die hoofrol en Rafiek Mammon in die regisseurstoel.

The-Variety-Show-that-Skriks-for-Niks-(2)