‘N FEES VIR ALMAL!

Jong dramaturge aangemoedig om te skep

Jong dramaturge aangemoedig om te skep

Die Jakes Gerwel Stigting en die Suidoosterfees onderskraag graag jong dramaturge en moedig hulle aan om juis nou, te midde van onsekere tye, uiting aan hul skeppingsdrang te gee. ’n Uitsonderlike geleentheid word aan belowende dramaturge gebied om onder professionele...