‘N FEES VIR ALMAL!

Kom vier veilig fees in die hartjie van Kaapstad!

Die Suidoosterfees bied op 4 en 5 Desember vanjaar, in samewerking met Stad Kaapstad, ’n klein naweekfees by Welgemeend op Hoërskool Jan van Riebeeck se gronde aan. Kom geniet ’n lekker volgepakte naweekprogram saam met ons. Daar is iets wat in elke gesinslid se smaak...
Dié NATi Jong Sterre moet jy beslis dophou

Dié NATi Jong Sterre moet jy beslis dophou

Die Suidoosterfees en NATi se Jong Sterre-produksies is die afgelope naweek (21 en 22 November) as leesteater in Kaapstad aangebied. Opkomende dramaturge wat aan dié vlagskip- ontwikkelingsprojek van die fees deelgeneem het, is Tasneem Daniels, Kanya Viljoen, Dianne...

SUIDOOSTERFEES INRYTEATER BY kykNET ATLANTIC STUDIOS

Lus vir ’n aandjie uit? Bespreek nou jou Suidoosterfees-inryteaterkaartjie Die Suidoosterfees en Atlantic Studio’s laat die klassieke inryteater herleef. Van 4 tot 15 November 2020 word feesproduksies in ’n splinternuwe baadjie geklee, en kan groter gehore vanuit die...

Catchup with Smile FM’s Lois O’Brien

Smile FM is a media partner of Suidoosterfees. We chatted with Lois O’Brien, the station’s managing director. How did you end up in radio? Having spent my entire career working in the creative environment, first in the advertising industry then in...

Suidoosterfees vier Nelson Mandeladag met spesiale musiekvideo

Die Suidoosterfees en die Jakes Gerwel Stigting vier Nelson Mandeladag vanjaar met ’n spesiale projek. In samewerking met die CTMA (Cape Town Music Academy) en Die Burger stel die fees op 18 Julie 2020 ’n musiekvideo bekend van ’n nuwe weergawe van Amanda Strydom se...