‘N FEES VIR ALMAL!

Francois van Coke en Early B – 4 Nov. 2020

Suid Afrika se grootste rocker en rymkletser saam op een verhoog! Francois van Coke is sinoniem met Afrikaanse rock, hy is welbekend as solokunstenaars en die dryfkrag agter Fokofpolisiekar en Van Coke Kartel. Die gewilde rymkletser, Early B is welbekend vir sy vermoƫ...