‘N FEES VIR ALMAL!

Klopse Jol! – 11 & 12 Nov. 2020

’n Unieke inryteater-feesproduksie met Kaapstad se voorste kunstenaars wat die stad se ryke kultuurtradisies laat leef. Die Adams-broers saam met ’n eg Kaapse Maleierkoor, Klopsegroep en ’n tienstuk-orkes wat die voete sal laat jeuk. ’n Ervaring wat musiekliefhebbers...

Koortjies met Jonathan Rubain en vriende – 8 Nov. 2020

Die gewilde Afrikaanse Gospelreek televisiereeks, Koortjies met Jonathan Rubain, is te siene as ‘n inryteaterproduksie! Jonathan Rubain wat al wêreldwyd opgetree het saam met kunstenaars soos Kirk Whalum sal in die vertoning gehore betower saam met bekend...

Lottering on Lockdown – 13 Nov. 2020

LOTTERING ON LOCKDOWN features stand-up comedian Marc Lottering’s favourite stories taken from his 2 successful online shows MY FELLOW SOUTH AFRICANS and ANOTHER ONE. Laugh along with Lottering as he takes on a range of topics, from homeschooling to zoom...

The Variety Show that Skriks vir Niks – 6 & 7 Nov. 2020

Vermaak uit die boonste rakke! ’n Show wat die verhoog in ligte laaie laat opgaan met skreeusnaakse komedie en ‘n jol soos net die Kaap kan gooi. Stel jou voor: verskeie kunstenaars en al jou gunstelingliedjies vanaf die 1960s tot nou. Met Gary Naidoo in die...