‘N FEES VIR ALMAL!

Vermaak uit die boonste rakke! ’n Show wat die verhoog in ligte laaie laat opgaan met skreeusnaakse komedie en ‘n jol soos net die Kaap kan gooi. Stel jou voor: verskeie kunstenaars en al jou gunstelingliedjies vanaf die 1960s tot nou. Met Gary Naidoo in die hoofrol en Rafiek Mammon in die regisseurstoel.

Met: Gary Naidoo, Riyaan Cornelius, Janine Cornelius en Cindy Gibbons
Regisseur: Rafiek Mammon
Venue: Atlantic Film Studios
Datum en tyd: 06 November, 07 November 20:00
Tydsduur: 90 min
Prys: R300 per voertuig

KLIK HIER vir kaartjies by Computicket