‘N FEES VIR ALMAL!

Die gewilde Afrikaanse Gospelreek televisiereeks, Koortjies met Jonathan Rubain, is te siene as ‘n inryteaterproduksie! Jonathan Rubain wat al wêreldwyd opgetree het saam met kunstenaars soos Kirk Whalum sal in die vertoning gehore betower saam met bekend musiekvriende soos Seuns van Sion, Micheala Andrews en Marco Spaumer (Tim) en Theresa Sedras (Mrs J) van Suidooster.

Met Jonathan Rubain en koortjies orkes, Seuns van Sion, Micheala Andrews, David Jantjies, Marco Spaumer (Tim) en Theresa Sedras (Mrs J) van Suidooster
Venue: Atlantic Film Studios
Datum en tyd: 08 November 20:00
Tydsduur: 100 min
Prys: R250 per voertuig – Max 2, R300 per voertuig – Max 4

KLIK HIER vir kaartjies by Computicket