‘N FEES VIR ALMAL!

Suid Afrika se grootste rocker en rymkletser saam op een verhoog! Francois van Coke is sinoniem met Afrikaanse rock, hy is welbekend as solokunstenaars en die dryfkrag agter Fokofpolisiekar en Van Coke Kartel. Die gewilde rymkletser, Early B is welbekend vir sy vermoë om blitsvinnige ryme met ongeëwenaarde klarigheid te spoeg! Die musikale kragtoer met masjiengeweer ryme deur die formidabele rocker en rymkletser is beslis ‘n vertoning om nie mis te loop nie.

Met: Francois van Coke en orkes en Early B
Venue: Atlantic Film Studios
Datum en tyd: 4 November 20:00
Tydsduur: 80 min
Prys: R250 per voertuig (maksimum 2 persone), R300 per voertuig (maksimum 4 persone)

KLIK HIER vir kaartjies by Computicket