'N FEES VIR ALMAL!

27 APRIL – 3 MEI 2020 | KUNSTEKAAP / ARTSCAPE

27 APRIL – 3 MEI 2020

KUNSTEKAAP / ARTSCAPE

SOF-SLIDER
SOF-SLIDER2
previous arrow
next arrow
Slider

SUIDOOSTERFEES 2020

Bring jou bobaadjie, bring jou onderbaadjie, bring jou onderstebobaadjie … Dinge gaan ruk!

Die Suidooster waai vanjaar die kiefste kuns by die Kunstekaap se deure in. Skiet uit! Laat die kultuurwind jou oplig en insluk. In 2020 bars daar ‘n kunsstorm in die Kaap los.

Kom oud en jonk, kom kind en kraai! Vier saam met ons die Afrikaanse leefwêreld in sy volle verskeidenheid. Kom ontdek en bewonder hoe “aitsa” en “duidelik” ons taal kan wees. Soos ons sing, soos ons praat, soos ons fees!

Suidoosterfees 2020: Die fees wat waai(b)!